Sentraal-Afrikaanse Federasie

Federation of Rhodesia and Nyasaland
Sentraal-Afrikaanse Federasie



1953 – 1963


Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Volkslied: God Save the Queen
Ligging of Rhodesia en Nyasaland
Ligging of Rhodesia en Nyasaland
Ligging van die Sentraal-Afrikaanse Federasie
Hoofstad Salisbury
Taal/Tale Engels (amptelik), Shona, Noord-Ndebele, Bemba en Chewa
Regering Monargie
Koning
 - 1953–1963 Elizabeth II
Eerste Minister
 - 1953–1956 Godfrey Huggins
 - 1956–1963 Roy Welensky
Goewerneur-generaal
 - 1953–1957 John Jestyn Llewellin
 - 1957–1963 Simon Ramsay
 - 1963 Humphrey Gibbs
Historiese tydperk Koue Oorlog
 - Stigting 1 Augustus 1953
 - Ontbinding 31 Desember 1963
Geldeenheid Britse pond

Die Sentraal-Afrikaanse Federasie of Federasie van Rhodesië en Njassaland (Engels: Central African Federation of Federation of Rhodesia and Nyasaland) was 'n dekade lange federasie tussen die destydse Britse gebiede Noord-Rhodesië en Njassaland en Suid-Rhodesië, wat op 1 Oktober 1953 tot stand gekom het en op 31 Desember 1963 ontbind is. Die federasie se totale oppervlakte van meer as 1 254 000 km2, waarvan Noord-Rhodesië meer as die helfte beslaan het, was groter as Suid-Afrika.[1]

  1. Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy